Gabriel Macht

Gabriel Macht
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Januarie 1972 (1972-01-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gabriel Macht (gebore 22 Januarie 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Recruit (2003), The Good Shepherd (2006), en The Spirit (2008), en in die televisiereeks Suits (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search